Jeff Bridges

Jeff Bridges
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bridges in 2013 by Comic Con.

Geboortenaam Jeffrey Leon Bridges
Geboorte 4 Desember 1949 (1949-12-04)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Lloyd Bridges
Dorothy Bridges
Lewensmaat Susan Geston 1977
Kinders 3
Aktiewe jare 1950-nou

Jeffrey Leon "Jeff" Bridges (gebore op 4 Desember 1949) is ’n Amerikaanse akteur, sanger en vervaardiger. Hy kom uit ’n vooraanstaande akteursgesin.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne